Back to All Events
Die beste optrede van die jaar kom weer na Wellington. Kunstenaars is Ruhan du Toit, Bobby van Jaarsveld en Corlea saam met JD Mars. Dit gaan lekker aand wees !! Moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd
Doors will open at 3:30pm and show starts at 4pm. Light snacks and drinks available at the venue. Tickets will be available soon